present tense
Today and tomorrow are the last two days to see my work @ The Turbine Art Fair (Turbine Hall, 65 Ntemi Piliso Street, Newtown, Johannesburg) at Stand TH 14, Carol Lee Fine Art.
Here is a glimpse of my work there:








Happy browsing and creating!
Fascinating! So is dit m.a.w prints van jou embroideries wat uitgestal word? Beautiful x
Dankie! Ja, ek laat die voor- en agterkante scan; meer bekostigbaar. Ek begin speel met die idee om die oorspronkilke embroideries soos etsplate te bskou, wat ek grys wil kleur nadat ek dit gescan het (soos om die plaat te vernieting). ??? So iets.
Baie interessante idee….sekerlik tyd-besparend ook.
moet steeds oorspronklike embroideries doen … maar soos jy weet, mens maak nie kuns vir die geld nie, haha 🙂 Jou werk by TAF is stunning.